Armadillo Legal Limited

Ons is ‘n regsfirma geleë in die Verenigde Koninkryk (VK) wat deur die prokureurs orde (Solicitors Regulatory Authority) in Engeland en Wales gereguleer word. Ons spesialiseer in wetlike nakoming, teengeldwassery, ken jou kliënt, omsigtigheidsondersoeke en kliënt samewerking.


Ons bied reeds vir meer as 40 jaar eksklusiewe dienste aan kwalifiserende kliënte wêreldwyd . Dit sluit in: regs firmas, auditeurs, banke, bate bestuurders en reguleerders. Ons bied ook gespesialiseerde dienste aan private kliënte insluitend hoë netto waarde individue (HNWI) en Ultra hoë netto waarde individue (UHNWI) en familie groepe.


KEN JOU KLIËNT “KJK” IDENTITEIT &
VERIFIKASIE

Ons verskaf aan kleinte die gelegenheid om betroubare en ingeligte besigheids besluite te neem. Ons verskaf koste effektiewe omsigtigheidsondersoek verslae van individue, maatskappye, nywerhede, regulatoriese, en wetlike inligting, vir effektiewe ontleding.

  • Paspoort verifikasie
  • Regs uitsprake
  • Bewys van alle adresse deur kandidaat gebruik
  • Bewys van aliasse gebruik deur kandidaat
  • Sertifisering, Notariseering en Wette
  • Adres verifikasie

KEN JOU KLIËNT "KJK"
WÊRELDWYE DEKKING

Organisasies kan met behulp van tydige korrekte inligting probleem situaties met kliënte, verskaffers en derde partye identifiseer. Dit is veral belangrik in hierdie digitale tyd met hoë volumes inlighting, en die spoed waarmee inligting konstant verwerk moet word.

  • Wêreldwye maatskappy register dokumente
  • Direkte verslae van 270 miljoen maatskappye wêreldwyd
  • Maatskappy graderings in meer as 220 lande
  • Register visentasie op 350 miljoen maatskappye
  • Sertifikate van goeie status en sertifikate van nakoming
  • Opspoor verslae
  • Direkteurs aandeelhouding & Eienaar-begunstigde verslae
  • Register uittreksels ter opsomming van huidige data

VERSTERKTE TEENGELDWASSERY
MAATREELS (AML)

Sou jou omsigtigheidsondersoek en risiko-gebaseerde moniterings praktyke te kort skiet, kan jou besigheids reputasie, regulatoriese, finansiële en strategiese status bedreig word. ’n Effektiewe risiko bestuur strategie kan die nodige hulpbronne verskaf om risiko te monitor , te ondersoek en te bestuur.

  • Wêreldwye sanksies & waaklyste
  • Vertalingsdienste
  • Globale eiendomsregtelike databasis van polities blootgestelde persone (PEPs)
  • Korporatiewe omsigtigheidsondersoekke & NOMAD (Nominative adviseur verslae)
  • PEP Katagoriseering en profiel verbindtenisse
  • Globale ongunstige mediaberigte en nuusverifiseering
  • Opsporing van byvoorbeeld verborge bates in die VK en buitelandse rekeninge.